Morne & Corne’s Wedding
- At May 11, 2011
- By Darrell
- In Weddings
7
Centurion Wedding Photographer
Pheasant Hill – 07 May 2011
More and Corne van Greune
Can you believe the weather, it is the month of May and it was raining. Luckily the bride was calm and relaxed, and everything went according to plan. We had such fun!
To view more photos, click here.





































Elana
Die foto’s is verby stunning! Dit het so mooi uitgekom! Morne & Corne is the match made in heaven!! Geluk julle!
Ragel
Dankie dat julle hierdie pragtige fotos met ons deel! Baie geluk – ek weet sommer julle gaan soooooo gelukkig wees!
Belinda
Die foto’s is pragtig, nig jy het soos aspoestertjie gelyk uit ‘n sprokies verhaal, baie geluk weereens en hoop julle gaan gelukkig wees vir ewig en dat onse Vader die huwelik altyd sal seen. Lief vir julle xxx
Gerda
Morne, Morne, Morne. WWWOOOWWW. Jy my vriend is ‘n amazing mens en Corne is ‘n pragtige vrou. Nou nie dat jy nie pragtig is nie maar jy weet mos wat ek bedoel.
Julle albei lyk ongelooflik stunning en ek weet dat julle albei ongelooflik goed vir mekaar sal wees.
Mag julle ‘n lewe gevul met geluk, hoop en liefde vir altyd experience maar die meeste van als LIEFDE deur alle tye.
Gerda
Charlene
Julle foto’s is pragtig. Corne jy het soos ‘n prinses gelyk. Mag God julle huwelik seen en mag die jare vorentoe elke dag net beter en beter word.
Petru
Stunning! Ek trou sommer weer! Baie geluk.
Zinobia Labuschagne
Sjoe! Dis PRAGTIG!!! Julle is die mooiste paartjie! Baie geluk!