Testimonials
Ons het vir Darrell Fraser opgespoor op die internet en besluit om haar te vra om te kwoteer na ons haar foto’s op die website deur gegaan het wat asemrowend gelyk het. Sy het die ekstra myl gegaan om ons te akkomodeer met ons klein intieme troue en ons ‘n spesiale bekostigbare prys gekwoteer. Darell het by ons huis gearriveer en sy het vroer opgedaag wat wonderlik was en sy het Denise saam gebring om te help om ons foto’s te neem vir die dag. Hulle vriendelikheid, entoesiasme, proffesionalisme en passie vir fotografie skyn deur. Hulle is behulpsaam en geduldig om die regte foto’s te neem en seker te maak dat ons die asemrowende dag vas vang op film en hulle het duisende foto’s geneem om van te kies. Die hele troue is van begin tot einde afgeneem en dit is deeglik gedoen - Van die ringe, rok, hare, make-up, aantrek, seremonie, ondertekeninge, funksie, koek en alles deurgaans tot die einde. Ons sprokies verhaal kan ons vir ewig na terug kyk en net glimlag en se wat ‘n pragtige dag met die beste foto’s ooit! Ons kan vir Darell en Denise verwys na enige iemand, as die beste fotograwe wat ons al gebruik gemaak het van, en ons sal verseker in die toekoms weer gebruik maak van hulle! Baie dankie vir die fantastiese spesiale dag wat julle saam met ons gedeel het!
Barbara, Stephen & Kaela Hefferman
Geluk was verseker op my pad die dag toe hy gekruis het met Darrell Fraser van WOW Photography & Design Studio!
Darrell was verantwoordelik vir my foto sessie vir Mev Styl 2009 deelname asook die opstel van my “Charity Photo Book”. Elke stukkie resultaat uit Darrell se hande het AL my verwagtinge oorskry…. Behalwe dat haar diens uiters professioneel en van hoog staande gehalte is, het sy die vermoeë om die beste uit mens én taak te bring. Sy straal van selfversekering, gemak en liefde vir dit wat sy doen, en dit steek aan en dra by tot die sukses verhale wat uit elke klient se mond kom!
Haar dienste het nie net geeindig by die oorhandiging van haar produk nie – sy het my gely en aangemoedig deur my deelname en was ook daar ter ondersteuning die aand toe ek gekroon was as Mev Styl 2009! Sy is van die dag van ons eerste ontmoeting deel van my lewe! Ek het haar al vele male trots aanbeveel, en met elkeen wat haar ontmoet knoop sy ‘n lang besigheidsverhouding aan.
Darrell, jy is geseën met ‘n oormaat talent en passie! Ek is SO dankbaar dat jy nie ‘n emmer oor jou flammetjie getrek het nie, en die gawes wat ons liewe Vader vir jou gegee het ten VOLLE gebruik tot genot van andere!
Jy bereik groot hoogtes en ek voorspel nog VELE in die toekoms. Baie dankie dat ek jou boonop my vriendin kan noem…
Liefde,
Liesl Watermeyer ~ Mev Styl 2009
Darrel Fraser van WOW Photography & Design Studio lewer ‘n uiters proffessionele een stop diens. Bo en behalwe vir die feit dat sy ‘n top fotograaf is, is haar retouching werk van hoogstaande gehalte en haar designing van die beste in die Suid -Afrika. Sy was verantwoordelik vir die ontwerp van Supercool vir Jesus in samewerking met Nathalie Strassburg en het die fotografie, retouching en ontwerp van Supercool Partyhits behartig. Sy het ook Classical poprock se konsepsualiser, fotografie en design behartig namens my en ook my “God is liefde” Gospel Demo album.
Bo en behalwe bostaande, het Darrel ook my webwerf www.nedineblom.co.za ontwikkel en hanteer sy die updates van hierdie site ook vir my. Haar diens ook wat hierdie aspek van my branding aanbetref, is onberispelik.
Dit is elke keer ‘n plesier om saam met Darrel Fraser te werk. Sy is uiters bekwaam, hou by sperdatums, en gaan uit haar pad om in haar kliente se behoeftes te voorsien.
Vriendelike groete – Nedine Blom
Beatrix Wessels – Thank you Darell for your professionalism in making our day special!! Sunday at 11:17am – Darrell took the time to come and visit the wedding venue before the big day, for her to know exactly where and how the photos should be taken. On the day of the wedding, Darrell and her assistant were professional in their manner, patient, friendly, very creative and talented. All kinds of creative photos were taken, from when I started getting ready in my roon, getting dressed in my beautiful wedding dress, the groom getting ready, right up to the big event in the church, the detail of the flowers, decor, family and guests. I am very pleased with the way the photos came out and cannot wait to hang them up in my home for all to see. I have received many compliments, and thanks to Darrell I will have beautiful lasting memories of my special day. I really appreciate all the effort and time that Darrell devoted in designing the most beautiful coffee table book, thank you so much!
Darrell Fraser of WOW Photography & Design Studio was recommended to me when I first started looking for a graphic designer to develop marketing materials for my new business, Dancing Divas. What was so amazing was that she immediately ‘got’ what I was trying to achieve and the type of image I wanted to convey. What followed was a blast of a photoshoot – with 5 mature models of varying shapes and sizes, a hairdresser/makeup artist and Darrell the artist photographer snapping away. Her photography brought out the magic in all of us – check out our photos and you can see for yourself!
Since then Darrell has been working closely with me to develop all my marketing materials – she still ‘gets’ it and has produced flyers, banners, car magnets, a website, bookmarks – you name it, she has done it. I am demanding, finicky and nagging, but through it all Darrell has listened, used her magic to translate my rough ideas into something usable, and then delivered in next to no time.Darrell’s work is helping me make my dreams come true in creating dancing fun for mature women. I can only be grateful that my path led me to a such remarkable artist. Thanks from the bottom of my heart, Darrell!
Tina James – Dancing Divas
~ The Steinhoff Management ~
Follow Me!